Call us +27 21 863-3040
Home
About Us
Heritage
Location
Cellar and Market Focus
Eco and Social Projects
Achievements
Our Winemakers
Our Executives
BEE Certificate
Vineyards
Terroir
Cultivars
Viticulture
Farms
Our Pricelist
Our Wines
Paragon
South Atlantic
New Generation
Premier
Lifestyle
Perfect Couple
Simonay 5L
Cellars Master Choice
Eco Glass
International Clients
E-Shop
Events
Coming Up!
News
Rugby Competition
Terms & Conditions
Winners
Blackberry Competition
Terms & Conditions
Winners
Cellar Door
Tastings
Function & Conference Facilities
Introduction
Packages
Specials
Laboratory
Services
New Developments
Contact Us
This menu requires JavaScript in order to be properly displayed.
You must have at least Flash Player 8 in order to view this banner properly.
Eco & Social Projects
Simonsvlei has made a commitment to implement the Wine Industry's Charter on Black Economic Empowerment (BEE).
Its social responsibility programme, Sima Kunye (Xhosa for standing together) was put in place in 2000. Its aim is to provide an ongoing programme for teaching basic reading and writing skills to unskilled and semi-skilled workers. A number of workers have also completed a cellar education programme – focussing on the basic skills of viticulture and winemaking.With this programme, Simonsvlei also wishes to broaden the scope of its corporate social responsibility initiatives by sponsoring and supporting deserving external community projects on an ongoing basis.
SIMONSVLEI SE REVOLUSIONERE VERPAKKING
Simonsvlei Internasionaal se nuut-vrygestelde eko-vriendelike verpakking vir hulle Lifestyle reeks se Chenin Blanc en Cabernet Sauvignon is pas genomineer vir 'n toekenning in die toonaangewende IPSA Gold Packkompetisie. Die kompetisie gee erkenning aan maatskappy wat uitmuntende innoverings op die gebied van verpakkingbereik het.
Produkte word in verskeie kategoriee deur 'n panel deskundiges beoordeel. Die Lifestyle Cabernet was die eerste om in die PET Claret 750 ml bottel, goedgekeur vir gesertifiseerde wyne, gebotteleer te word, terwyl die Chenin Blanc voortou geneem het met die eerstekommersieel-beskikbare Georgian Green PET bottle in die land. Die wenners in die onderskeie afdelings sal in Oktober bekendgemaak word.
Volgens Simonsvlei se besturendedirekteur Leonard van der Berg , het hierdie twee nuweverpakkingskleure definitief die pylgestel vir die plaaslike wynbedryf. "Hierdie bottels van Mpact Plastic vergelyk baie goed met glas in terme van deursigtigheid, glans, kleur en vorm en het beslis nuwe verkoopskanale en bemarkingsgeleenthede vir Simonsvlei geskep. Terselfdertyd het die gebruik daarvan ook 'n enorme impak op ons eko-afdruk en bied 'n praktiese oplossing in terme van koste-effektiwiteit," meen Van den Berg.
Die PETbottel word uitverskeie lae saamgestel, wat 'n bufferlaag teen suurstofinname vorm en die pigmentasie verskaf beskerming teen UV-strale, wat lei tot 'n raklewe van tot twee jaar, wat 'n sleutelvereiste vir mid-premium wyne is. Die liggewigverpakking dra by tot 'n 85% vermindering in die gewig van die bottels. Die bottels word gemaak van 100% herwinbareplastiek en is kraak-traag, wat ideaal is vir buitelugverbruik en ook gerieflik is om te vervoer.Die PET verpakking veroorsaak ook 'n aansienlik laerkoolstof-afdruk aangesien die CO2 uitskeidings en energieverbruik tydens die vervaardigingsproses verlaag word.
"Ons het besef dat dit 'n innoverende manier is om ons koolstof-voetspoor te verminder en die feit dat hierdie verpakking vir 'n bedryfstoekenning genomineer is,bevestig dat ons op die regte pad is. Dit word toenemend meer belangrik dat vervaardigers maniere oorweeg om meer eko-vriendelik te wees en hierdie alternatiewe wynverpakking skep die ideale geleentheid," noem Van den Berg.
Die Simonsvlei Lifestyle PET reeks is tans beskikbaar by vooraanstaandedrankwinkels en supermarket landswyd.
Home
|
About Us
|
Vineyards
|
Our Pricelist
|
Our Wines
|
E-Shop
|
Events
|
Cellar Door
|
Laboratory
|
Contact Us
Powered by
giddup.co.za
Powered By giddyup.co.za