Search:
User name:
Password:

New? Register here for free.

 

 

Ben's Brother

 

Wel wat kan ek sê behalwe BAIE BAIE dankie vir 'n wonderlike week in Parys!

 

 Ons het dit baie geniet, die weer was wonderlik en alles was net ‘great’.  Ons het die konsert van Ben's Brother baie geniet en het hulle persoonlik ontmoet en lekker saam met hulle gekuier.

 

 Aangeheg vind asseblief 'n foto van ons met ons Ben's Brother T-hemde asook die bottel Simonsvlei wat deur al die lede onderteken is en saam met ons gedrink is.

 

Al ons dank aan Simonsvlei en julle wat alles georganiseer het.

 

Vriendelike groete,

Trudy Sonnenberg en Juan Venter

 

Moreleta

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Simonsvlei International, PO Box 584, Suider-Paarl, 7624, South Africa
Copyright © 1945 - 2008   |   Disclaimer   |   Search   |   Site map   |   RSS Feed
Generated by Rapid-Website   |   Developed by Matogen Corporate Web Development